Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis by Mabel van Niekerk

Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis

By

Description

Ons het almal mooi herinneringe van ons kinderdae toe Ouma vir ons heerlike geregte
Voorberei het. Ek het probeer om al hierdie heerlike resepte in die hande te kry en het ook vir familielede en vriende gevra om hulle gunsteling resepte wat hulle van moeders en oumas geërf het, en wat nog steeds gunsteling geregte in hul eie families is, vir my te gee.

Preview

More Mabel van Niekerk Books