Mauritius: 'n Bewys Dat Paradys Bestaan by Mabel van Niekerk

Mauritius: 'n Bewys Dat Paradys Bestaan

By

  • Genre Travel & Adventure
  • Publisher Mabel Dawn Van Niekerk
  • Released
  • Length 85 Pages

Description

Mauritius is 'n fantastiese bewys dat daar regtig ‘n paradys in die wêreld bestaan. Dit is 'n fassinerende eiland in die Indiese Oseaan, oos van Madagaskar. Hierdie eiland wat deur baie vakansiegangers van regoor die wêreld geniet word, het pragtige ongerepte strande omring met palms, en oorweldigende warm en vriendelike mense wat daar woon.

Preview

More Mabel van Niekerk Books