MNR. BOE SE AVONTURE by Anna Bosch

MNR. BOE SE AVONTURE

By

Description

Mnr. Boe gaan op 'n avontuur saam met sy mensfamilie wanneer hulle verhuis. Hy hoor vreemde klanke en beleef sy nuwe omgewing saam met die dogtertjies. Die gevare waaruit hy gered moet word, en 'n rit in die wasmasjien, sal jou kop laat draai.

More Anna Bosch Books