Haar vir-altyd-minnaar & Almal is rooikoppe by Ilde Grove & Rita Swanepoel

Haar vir-altyd-minnaar & Almal is rooikoppe

By

  • Genre Romance
  • Released

Description

Wilde Sara trou. Dis nie aldag wat iets so opwindend op Sonika se klein dorpie gebeur nie, maar sy het ’n dilemma. Op die uitnodigingskaartjie staan uitdruklik: Mevrou Ellis en metgesel. Hoe sal dit lyk as sy alleen by die troue opdaag?

More Ilde Grove & Rita Swanepoel Books