Jy is huis vir my by Elsa Winckler

Jy is huis vir my

By

  • Genre Romance
  • Released

Description

Hy het haar hart gebreek toe hy ná hul nag van passie met ’n blonde pop by haar koffiewinkel opdaag. Maar nou is Leila se beste vriendin met Tinus se broer getroud en hy bly onder haar voete!

More Elsa Winckler Books