Jy is perfek by Nerine le Roux

Jy is perfek

By

  • Genre Romance
  • Released

Description

Elfie is verslae toe sy hoor Samuel de la Harpe glo aan meer as een verhouding met vroue op ’n slag. Is alle mans maar so? Want dis die tweede keer dat sy hierdie stel aftrap.

More Nerine le Roux Books